Discovery Health sê waarom geld van lede verhaal word en nie afgeskryf word nie
In ‘n vorige berig het Nuusflits berig oor Discovery Health-lede wat ‘n dokument ontvang het oor ‘n stelselfout wat geïdentifseer is en veroorsaak dat…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
In ‘n vorige berig het Nuusflits berig oor Discovery Health-lede wat ‘n dokument ontvang het oor ‘n stelselfout wat geïdentifseer is en veroorsaak dat…
GAUTENG. – Discovery Health het in Desember 2025 ’n stelselfout geïdentifiseer en reggestel wat sekere medisyne-eise van lede van die Discovery Health Medical Scheme…
WES-KAAP. – ’n Walviskarkas het langs die kus tussen Papendorp en Strandfontein uitgespoel, waarna ’n gesondheids- en veiligheidswaarskuwing aan die publiek gerig is. Luidens…
KWAZULU-NATAL. – Vier gewilde strande in Durban is tydelik gesluit nadat waterbesoedeling, vermoedelik weens rioolstortings, opgespoor is. Die sluitings volg nadat die Pietermaritzburg-hooggeregshof ’n…
KWAZULU-NATAL. – ’n 16-jarige meisie het Woensdag haar pa (49) se lewe gered, nadat sy hom hangend aan buitebalke by hulle huis in Ethekweni…
LIMPOPO. – Armieke (5) van Tzaneen is Vrydag omstreeks 18:00 deur ’n skerpioen op haar linkerhandpalm gesteek. Die skerpioen is van die Parabuthus-spesie, met…
GAUTENG. – Die departement van gesondheid waarsku verbruikers om ekstra waaksaam te wees wanneer hulle Black Friday-aankope doen, veral wanneer dit by voedselprodukte kom.…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se mediese skema, Polmed, het Woensdag ’n nuwe mobiele kliniek bekendstel wat daarop gemik is om gesondheidsorgdienste nader aan SAPD-lede en…
KWAZULU-NATAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, sê die regering gaan sy optrede verskerp om die voortdurende bek-en-klouseer-uitbreking in KwaZulu-Natal beter te beheer.…
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Beheer van Tabakprodukte en Elektroniese Damprooktoestelle, wat tans voor die parlement is, beoog om die gebruik en verkope van…