Studie toon skerp styging in damprook onder leerlinge
’n Omvattende studie deur die Universiteit van Kaapstad (UK) het ontstellend hoë vlakke van damprook (vaping) onder Suid-Afrikaanse skoolgaande jeugdiges blootgelê. Die navorsing, die eerste van…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
’n Omvattende studie deur die Universiteit van Kaapstad (UK) het ontstellend hoë vlakke van damprook (vaping) onder Suid-Afrikaanse skoolgaande jeugdiges blootgelê. Die navorsing, die eerste van…
Die einde van die jaar, met al sy feesvieringe en samekomste, is spesiaal, maar tog plaas dit ongemerk groot druk op emosionele en geestesgesondheid.…
GAUTENG. – Noodmaatreëls is ingestel ná die tydelike sluiting van die Masakhane CookFreeze-aanleg, wat hospitale in die provinsie van voorbereide maaltye voorsien. Die aanleg…
VRYSTAAT. – Bea Louw, Carli Olivier, Ivanke van Jaarsveld, Jana Campbell en Katia Geustyn is nie net pas gekwalifiseerde dokters nie, maar al vyf…
In ’n nuwe meningstuk ter herdenking van wêreld- antimikrobiese weerstandsweek waarsku prof. Vindana Chibabhai van die nasionale instituut vir oordraagbare siektes (Nios) dat antimikrobiese…
WES-KAAP. – Maselsgevalle neem vinnig in stedelike gebiede toe, insluitend Khayelitsha, Mfuleni, Eersterivier, Somerset-Wes, Mitchells Plain, Kraaifontein en Wesbank. Volgens die departement van gesondheid…
GAUTENG. – Gauteng se openbare hospitale het die afgelope jaar 7 386 ernstige nadelige voorvalle aangemeld. Dit dui op ’n styging teenoor die 7…
ETHIOPIЁ. – Ethiopië het Vrydag ‘n uitbraak van Marburgkoors verklaar nadat drie mense daaraan oorlede is. Dit volg ná uitslae van laboratoriumtoetse positief teruggekom…
NOORD-KAAP. – Slenkdalkoors (Rift Valley fever) is in skape in die Kakamas-gebied aangemeld. Jacobsdal Veearts het bevestiging ontvang van Upington- provinsiale veeartsenydiens van bevestigde…
MPUMALANGA – Die Emalahleni- plaaslike munisipaliteit is deur die Mpumalanga-hooggeregshof met R650 miljoen beboet, nadat hulle skuldig gepleit het op verskeie oortredings van die…