Wetenskaplikes vind nog ’n stukkie van die lang-Covid-legkaart
WES-KAAP. – ’n Nuwe studie het vir die eerste keer ’n direkte verband gevind tussen mikrostolsels en sogenaamde neutrofiel-ekstrasellulêre nette (NETs) in die bloed…
Gesondheidsnuus, welstand en praktiese gesondheidsinligting.
WES-KAAP. – ’n Nuwe studie het vir die eerste keer ’n direkte verband gevind tussen mikrostolsels en sogenaamde neutrofiel-ekstrasellulêre nette (NETs) in die bloed…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van gesondheid het nuwe maatreëls ingestel om die verspreiding van seksueel oordraagbare infeksies (SOI’s) te bekamp. Dit sluit sifting…
GAUTENG. – Die Stad Tshwane het kennis geneem van ’n toename in laboratoriumbevestigde tifusgevalle in dele van Bronkhorstspruit en Hammanskraal. Die stad het inwoners…
GAUTENG. – Hardlopers en ondersteuners het Vrydag by die Hollard Daredevil Run 2025, by die Dieretuinmeer en in gemeenskappe regoor Suid-Afrika in hul duisende…
VRYSTAAT. – Die regsdienstekommissie het aangekondig dat ’n tribunaal aangestel sal word om ’n klagte wat deur regter Cagney Musi, regterpresident van die Vrystaatse…
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het amptelik die antivirale middel Lenacapavir teen MIV-1-infeksie vir gebruik geregistreer. Lenacapavir word aan volwassenes en adolessente van minstens 35…
Kaapstad se Internasionale Vlieërfees het die afgelope naweek by die Youngsfield militêre basis, gesorg vir ‘n skouspelagtige vertoning van plaaslike en internasionale deelnemers. ‘n…
Navorsing toon dat oormatige skermtyd ’n ernstige impak op kinders se geestesgesondheid en ontwikkeling het. Die South African Society of Psychiatrists (Sasop) waarsku dat…
WES-KAAP. – Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het bevind baie verpakte kosse vir babas en jong kinders in Suid-Afrika bevat geurmiddels wat moontlik hul…
VK. – Sowat 3 000 mense het Johnson&Johnson gedagvaar oor bewerings dat daar asbestos in hulle babapoeier was wat ‘n kankerrisiko ingehou het. Lees…