Korrektiewe Dienste: Peet Viljoen is veilig, beweerde dreigement ongegrond
Die Departement van Korrektiewe Dienste sê Peet Viljoen is veilig in die Kgosi Mampuru II-korrektiewe sentrum en dat voorlopige bevindinge nie die bewering staaf…
Vermaaknuus, bekendes, televisie, musiek en kultuur.
Die Departement van Korrektiewe Dienste sê Peet Viljoen is veilig in die Kgosi Mampuru II-korrektiewe sentrum en dat voorlopige bevindinge nie die bewering staaf…
Appel, Ricus Nel, Riaan Benadé en Bok van Blerk het kragte saamgespan vir Yippee-Ki-Yay, ’n nuwe enkelsnit wat geloof, familie, harde werk en trots…
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het aangekondig dat Leon Schuster, die akteur, sanger en rolprentmaker, en Alfred Ntombela, sy jarelange…
Luister na die YouTube-opname in die berig. Vicki du Preez (80), gospel- en countrysangeres, is Woensdagoggend, drie dae ná haar 80ste verjaardag, oorlede. Sy…
Ná drie uitverkoopte vertonings in Bloemfontein bring pianis en storieverteller Christof van der Berg sy musiekteaterproduksie Stories en Sterre van 21 tot 29 Augustus…
ARGENTINIË. – Nuwe besonderhede oor die laaste ure van die voormalige One Direction-sanger Liam Payne het na vore gekom in verklarings van twee vroue…
MALEDIVE. – Vanes-Mari du Toit het op haar verjaardag ’n besonderse aankondiging met haar volgelinge gedeel terwyl sy by Heritance Aarah in die Raa-atol…
Winter Hotel, bestaande uit Bernice West en Droomsindroom is amptelik met sy eerste enkelsnit, Heuning bekendgestel. Heuning se woorde en melodie vang jou vinnig…
Jacques Potgieter, die voormalige Springbok-rugbyspeler het vroëer vandag foto’s van hom en Angelique Gerber op sy Facebook-blad gedeel en gesê: “I hit the bullseye.”…
Die Afrikaanse sanger, Chris Steyn, het pas sy jongste enkelsnit, Dammit Ek’s Lief Vir Jou, uitgereik. Die liedjie wys ’n meer energieke rock-kant van…