Oprah Winfrey-akademie slaan nuwe rigting in
GAUTENG. – Lebogang Maile, die Gautengse LUR vir onderwys, sport, kuns, kultuur en ontspanning, het die aankondiging deur Oprah Winfrey oor die volgende fase…
Vermaaknuus, bekendes, televisie, musiek en kultuur.
GAUTENG. – Lebogang Maile, die Gautengse LUR vir onderwys, sport, kuns, kultuur en ontspanning, het die aankondiging deur Oprah Winfrey oor die volgende fase…
Devon Hofmeyr en Nikita (née Joubert) het Woensdag trou aan mekaar belowe. Die egpaar het hul huwelikstatus met ‘n foto op sosiale media gedeel.…
Ná haar indrukwekkende vertoning as naaswenner van Die Kontrak 3 het Mirandi Mörsner haar as een van Suid-Afrika se opwindendste jong kunstenaars gevestig. Haar…
Die Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Riaan Benadé het sy nuwe enkelsnit, Lof, uitgereik wat ‘n liefdeslied is waarin hy die waarde van waardering en…
Derick Hougaard, die voormalige Springbok-rugbyspeler, het hom tot sosiale media gewend met ‘n emosionele boodskap waarin hy sê hy verkeer in groot moeilikheid en…
Mel Viljoen het bevestig dat sy onlangs ’n kennisgewing van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) ontvang het wat met haar belastingaangeleenthede verband hou. Volgens Viljoen…
WES-KAAP. – Die sanger, akteur en aanbieder Emo Adams en sy vrou, Michelle, was die slagoffers van diefstal uit hul motorvoertuie nadat dit oopgebreek…
Dricus du Plessis het (DDP) Sondagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) die voormalige UFC-weltergewigkampioen, Kamaru Usman, met ‘n eenparige puntebeslissing in die hoofgeveg van UFC Fight Night…
Die Afrikaanse sanger Bok van Blerk het sy nuwe enkelsnit, Hart Van ‘n Leeu, bekend gestel, ‘n lied wat moed, deursettingsvermoë en die onbreekbare…
GAUTENG. – Gayton McKenzie en Peace Mabe, onderskeidelik die minister en adjunkminister van sport, kuns en kultuur, het hul hartseer uitgespreek oor Seputla Sebogodi…