Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Praat saam: Moet ‘reeksmoordenaar’ ná 18 jaar vrygelaat word?
Dit is onwaarskynlik dat mense wat deur daardie tydperk geleef het, hom weer in die samelewing sal toelaat.
Polisie en boere keer ses vermeende rowers aan
Die polisie het gister met behulp van boere ses vermeende rowers in hegtenis geneem.
Hond hardloop straataf met afgekapte kop in bek
Die polisie het die voorval bevestig en gesê die owerhede het uiteindelik daarin geslaag om die kop by die hond af te vat, het…
Brendan Peyper bedank almal vir hulle hulp, maar is steeds sonder sy droombakkie
Brendan Peyper bedank almal vir hulp nadat sy bakkie gesteel is.
Gru-ongeluk bevestig wat almal weet: N18 moet vergroot en wetstoepassing verbeter
Die vraag is hoeveel sterftes nodig is om die owerheid te oortuig.
Man skiet vrou, toe homself in Durbanse parkeerarea
‘n Man het Sondagaand ‘n vrou en daarna homself in die parkeerarea by die Gateway Theatre of Shopping, ‘n bekende winkelsentrum in Durban, doodgeskiet.…
VIDEO: Dodetal styg tot 134 na brug oor rivier meegee
Altesaam 134 persone, insluitend kinders, is dood na ‘n voetbrug vroeër in Indië oor ‘n rivier meegegee het. Volgens Daily Maverick het die polisie…
Vermeende dwelmsmouse in hof oor R400 m. se kokaïne
Die Valke in die Wes-Kaap het op 2 Junie verlede jaar ‘n reuse-dwelmvonds van R400 mijoen gemaak toe hulle 805 kg kokaïne in ‘n…
Kind na bewering byna by mall in Pietermaritzburg ontvoer
Die Liberty Midlands Mall in Pietermaritzburg het op Twitter bevestig dat hy bewus is van die gerugte dat ‘n kind in dié winkelsentrum ontvoer…