Vermeende rower in huis doodgeskiet
Eugene Fraser, onder-voorsitter van die GPF, het inwoners gemaan om nie net goedsmoeds uit hul huise te gaan as hulle onraad vermoed nie.
Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Eugene Fraser, onder-voorsitter van die GPF, het inwoners gemaan om nie net goedsmoeds uit hul huise te gaan as hulle onraad vermoed nie.
Ten spyte van alle mediese pogings het hy aan sy beserings gesterf.
Haar ma het haar op 28 Oktober as vermis aangemeld.
'n Kritiek beseerde verkeersbeampte is deur 'n Netcare 911-helikopter na 'n hospitaal gevlieg.
Op dieselfde dag wat die polisie 'n spesiale operasie vir die Kersseisoen geloods het, is drie OTM'e in Springs opgeblaas.
"Die land en sy burgers moet vir 'n slag eerste gestel word."
Die verdagte het glo die kind gegryp en begin hardloop.
Hy lig twee pertinente pligte wat president Ramaphosa teenoor SA moet nakom, uit.
Hy het hulle met die vuiste en 'n flits doodgeslaan.