Misdaadnuus, polisienuus, hofverslae en ondersoeke uit Suid-Afrika.
Vrou al ses dae vermis na sy glo Uber neem
Indien jy enige inligting het oor waar Yolandi haarself bevind, skakel die OR Tambo-polisie by 011 977 5434.
Meisie vermis in Roodepoort
Skakel Dawn by 074 712 5855 of die Roodepoort-polisie by 011 279 8521.
Tiener al vir 11 dae vermis
Emmerentia Carol Davis (15) van Modimolle is al vir die afgelope 11 dae vermis. Davis is laas op 1 September gesien toe sy haar…
Dwelms ter waarde van R4,7 miljoen by OR Tambo Internasionale Lughawe gekonfiskeer
PRETORIA – ’n Opsporingspan by OR Tambo het vinnig opgetree toe hulle inligting ontvan het van 21,4 kg dwelms wat in godsdienstige ornamente vervoer…
Dogtertjie (1) vermis
LIMPOPO – Hlawuruleko Prosperity Rhikotso (1) is vermoedelik Maandag 3 Februarie 2020 omstreeks 10:00 ontvoer. Rhikotso is laas by haar woning op Olifantshoek, huisnommer…
Pekingese-hondjies vermis
KIMBERLEY- Saterdag het twee Pekingese-hondjies (Coco en Maximus) na die stormweer in Markotterstraat New Park weggeraak. Anina en haar gesin was nog met vakansie…
Geen tyd verbonde om vermiste persone aan te meld
Die Suid-Afrikaanse polisiediens moedig mense aan om nie te wag om vermiste persone aan te meld nie. As iemand verdwyn, is dit vir die…