Son en sout
Vitamien See is goed vir die siel en my dwaal ervaring het my geneem vir ‘n wegbreek na die prentjiemooi Yzerfontein aan die Weskus.…
Vitamien See is goed vir die siel en my dwaal ervaring het my geneem vir ‘n wegbreek na die prentjiemooi Yzerfontein aan die Weskus.…
WES-KAAP. – Drie verdagtes wat na bewering robbe onwettig by die Houtbaai-hawe voer en nog een wat die DBV in sy pligte verhinder het,…
Net ʼn uur buite Kaapstad, omring met fynbos en die Atlantiese wind, lê die !Khwa ttu reservaat. Hier neem die verlede en hede in…
INTERNASIONAAL. – Jane Goodall, primatoloog, wêreldwyd bekend vir haar navorsing met sjimpansees en bewusmaking van natuurbewaring, is in die ouderdom van 91 oorlede. Sy…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) voorspel dat die komende somerseisoen warmer as normaal gaan wees, met bo-gemiddelde reënval in groot dele van die land se…
WES-KAAP. – Maurice, ‘n nagapie, het onlangs per ongeluk ‘n onbeplande reis te pad onderneem en 1 400 km verder in Kaapstad geëindig. ‘n…
AFRIKA. – Ongeveer 90 buffels het vroeg Dinsdagoggend in Botswana verdrink toe hulle glo van leeus af na die Choberivier gevlug het. Volgens inligting…
OOS-KAAP. – ’n Saagvis, wat lankal plaaslik as uitgestorwe beskou is, is op 19 September deur Mike Vincent langs die Oos-Kaapse kus gevind. Die…
LIMPOPO. – Israel Shambira, ’n senior versorger van HERD (Hoedspruit Elephant Rehabilitation and Development) is Saterdag noodlottig beseer toe Limpopo, die olifant, hom aangeval…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke gaan weer vanjaar op geselekteerde parke en oop spasies ophou gras sny om…