Gids oor proteas beïndruk
Struik Nature het pas Proteas of the Fynbos deur John Manning, ‘n internasionaal gerekende botanis en skrywer, gepubliseer. Hierdie indrukwekkende gids beslaan 200 bladsye…
Struik Nature het pas Proteas of the Fynbos deur John Manning, ‘n internasionaal gerekende botanis en skrywer, gepubliseer. Hierdie indrukwekkende gids beslaan 200 bladsye…
GORDONSBAAI. – ‘n Ongewone besoeker het Maandagoggend vir opwinding gesorg in Gordonsbaai toe ‘n sub-volwasse manlike olifantrob oornag sy pad na ‘n residensiële area…
Met die Vaalrivier wat stroomaf na die Vaal- en Bloemhofdamme vloei en watervlakke wat steeds styg, is die moontlikheid van rivierbanke wat oorstroom baie…
Cape Town is not only known for its stunning scenery but also for being the most biodiverse city in the world. In line with…
Laasnag sit ek voor die TV met ‘n lekker vet T-bone steak in my bord. Ek het klaar geoefen, klaar kos gemaak, en al…
WES-KAAP. – ‘n Kaapse kobra is gistermiddag (Donderdag) op Danabaai se Tweede Strand in die Mosselbaai-omgewing opgemerk, gevang en daarna veilig vrygelaat. Christian Stopforth…
NOORD-KAAP. – Namakwaland, veral in die Springbok-omgewing, is Dinsdagaand om 23:08 plaaslike tyd, deur ‘n aardbewing wat 4.2 op die Richterskaal gemeet het, geskud.…
Lees ook: Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings Wetenskaplikes het voorspel dat 2024 die warmste opgetekende jaar ooit sal wees, met die 1.5°C-drempel…
WES-KAAP. – ‘n Boggelrugwalvis wat onlangs op ‘n vragmotor deur Constantia vervoer is, het motoriste verstom. Spencer Oldham, NSRI-bevelvoerder van Houtbaai, sê diensbemanning het…
Lees ook: Celebrating the Earthshot Prize 2024 Die Earthshot-prystoekenning sal vanaand in Kaapstad plaasvind. Prins William en die Royal Foundation het in 2020 die…