Modelwet oor volhoubare grondbestuur goedgekeur
WES-KAAP. – Die Pan-Afrika-parlement het op 6 November die vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur aanvaar. Die wet, bekend as die Modelwet oor…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
WES-KAAP. – Die Pan-Afrika-parlement het op 6 November die vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur aanvaar. Die wet, bekend as die Modelwet oor…
MPUMALANGA. – Rolé Uys (70), ‘n veeboer, is vir ‘n tweede keer waarvan Nuusflits bewus is, Vrydag/Saterdag ernstig beseer tydens ‘n aanval op ‘n…
Altesaam 18 plaasaanvalle is gedurende September 2025 in Suid-Afrika aangemeld. Niels Nilsson van die statisgroep SA vir landelike veiligheid het ‘n verslag van die…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou en landelike ontwikkeling het aangekondig dat nog vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die provinsie bevestig is. Dit…
LIMPOPO. – Marko Grobler van Hoedspruit is tydens Agri Limpopo se kongres as dié provinsie se Toyota Jongboer van die Jaar vir 2025 aangewys.…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou en landelike ontwikkeling het bevestig dat geen nuwe gevalle van bek-en-klouseer (FMD) in Kroonstad en Deneysville aangemeld is…
MPUMALANGA. – Muzikayifani Ndwandwe (43), Thubelihle Ndwandwe (29) en Siyabonga Ndwandwe (29) is op 17 Julie deur die Evander-landdroshof tot lewenslange tronkstraf vir ’n…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou het bevestig bek-en-klouseer is op 10 Julie op ‘n kommersiële plaas in die Moqhaka- plaaslike munisipaliteit, in die…
GAUTENG. – Dave Roberts is glo Dinsdag in die vroeë oggendure tydens ‘n aanval op ‘n kleinhoewe in Kaalfontein, Rayton, in die rug geskiet.…
OOS-KAAP. – Odwa Dyabana (26), Luthando Ngangelizwe (29) en Siseko Qhayiso (31) is deur die Oos-Londen-hooggeregshof vir hulle betrokkenhuis by ‘n gewelddadige plaasaanval op…