Boer vra privaatvervolgingseenheid se hulp om aanvallers te laat aankeer
NOORDWES. – Mpho Munyai, ‘n plaaslike boer, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid om hulp genader ná hy op 9 Januarie vroegoggend in sy plaashuis naby…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
NOORDWES. – Mpho Munyai, ‘n plaaslike boer, het AfriForum se privaatvervolgingseenheid om hulp genader ná hy op 9 Januarie vroegoggend in sy plaashuis naby…
GAUTENG. – Vyf verdagtes wat met pangas bewapen was, het op 20 Junie ‘n gesin op ‘n kleihoewe in Mooiplaats, Pretoria-Oos, aangeval. Die aanval…
GAUTENG. – Carolina Frederika Dicks is verlede Woensdagnag in haar woning op ’n kleinhoewe in Ringduifstraat, Kameeldrift, vermoor aangetref. Ian Cameron, voorsitter vir die…
MPUMALANGA. – Role Uys, ’n bejaarde vrou, wat alleen op ’n plaas naby Carolina boer, is Woensdagaand deur vyf verdagtes aangeval toe sy by…
VRYSTAAT. – ‘n Man (70) is Woensdag omstreeks 19:30, kort nadat hy van die dorp af teruggekeer het, in sy huis op die Blakewell-plaas,…
NASIONAAL. – John Steenhuisen, die minister van landbou, het aangekondig dat Suid-Afrika vandag, Donderdag 19 Junie, die invoerverbod op alle pluimvee- en pluimveeprodukte vanaf…
KWAZULU-NATAL. – Menslike oorskot is Maandag in ‘n suikerrietland op ‘n plaas buite Inanda ontdek. Reaction Unit South Africa (Rusa) sê in ‘n sosiale…
Dink jy winter beteken die einde van jou kruietuin-drome? Dink weer. Selfs in die koudste maande kan ’n slim beplande kruietuin volhard met geharde…
VSA en GAUTENG. – Die eerste Afrikaner-vlugtelinge wat beweer dat hulle in Suid-Afrika vervolg word, is pas in die VSA verwelkom. DIt is in…
CULLINAN. – Kalla (65) en Engela (56) du Preez woon op Boekenhoutskloofdrift, op ’n kleinhoewe in Leeukloof, Cullinan – ’n 43 hektaar eiendom waar…