Nampo 2024 het afgeskop!
BOTHAVILLE, VRYSTAAT. – Die jaarlikse Nampo-ekspo het Dinsdag by Nampo-park naby Bothaville begin. Dit word vanjaar tot 17 Mei aangebied. Graan SA se Nampo-ekspo…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
BOTHAVILLE, VRYSTAAT. – Die jaarlikse Nampo-ekspo het Dinsdag by Nampo-park naby Bothaville begin. Dit word vanjaar tot 17 Mei aangebied. Graan SA se Nampo-ekspo…
‘n Gevolg van hierdie sluiting is dat watertoevoer na die Vrystaat en Gauteng vir ses maande beperk sal wees.
Aansteeklike siektes is deur toetsing in die Al Mawashi-voerkraal in Oos-Londen gediagnoseer.
Die TLU SA het hul kommer oor owerhede uitgespreek wat volgens hulle meer bekommerd is oor statistiek as misdade self.
Duru het die plaaslike munisipaliteit vir hulp genader om die beeste se karkasse te verwyder.
Die veedraende skip Al Kuwait het gisteraand uit die Kaapstadse hawe na Irak vertrek.
Nuusflits sal vanmiddg in offisiële hoedanigheid by die protesaksie vir die beeste op die Al Kuwait-skip wees.
Afrika-varkgriep het in George in die Tuinroete uitgebeek.
Die Cape of Good Hope DBV het foto's van die beeste aan boord van die Al Kuwait op sosiale media gedeel.
Daar is 'n ooreenkoms aangegaan dat die eerste betalings na die eerste oes-opbrengste gemaak sal word.