Uitbraak van kommandowurms in Vrystaat aangemeld
VRYSTAAT. – ‘n Uitbraak van die kommandowurm is in Jacobsdal, Luckhoff, Koffiefontein, Petrusburg, Perdeberg en Ammaus aangemeld. Die blyk asof die uitbraak in die…
Landbounuus, boerdery, landboubeleid en nuus uit die landbousektor.
VRYSTAAT. – ‘n Uitbraak van die kommandowurm is in Jacobsdal, Luckhoff, Koffiefontein, Petrusburg, Perdeberg en Ammaus aangemeld. Die blyk asof die uitbraak in die…
Donald Trump het sedert hy weer as die Amerikaanse president aan bewind is, alle federale finansiering aan Suid-Afrika onttrek, maar wel hulp aan plaasboere…
‘n Uitbraak van die Afrika-kommandowurm is in verskeie provinsies aangemeld en sluit veral Groblersdal, Carolina, Badplaas, Pretoria-Noord en Bronkhorstspruit in. Volgens Agri Limpopo, waar…
KAAPSTAD. – Riverlands, naby Malmesbury, het Saterdag weer onder ‘n kitsvloed deurgeloop toe ‘n vierde dam se walle oorstroom het. Mart-Marié Haasbroek van die…
KAAPSTAD. – Suid-Afrika ervaar tans ’n ernstige tekort aan inentings vir Afrikaperdesiekte (AHS), wat ernstige implikasies vir kompetisieperde het. Die Suid-Afrikaanse Perdryfederasie (SAEF) het…
WESKAAP. – Die departement van water en sanitasie het die groenlig gegee vir die konstruksie van ‘n nood-oorloop by die vierde opgaardam in die…
*PRESS RELEASE As South Africa emerges from its recent democratic National Elections, a sense of optimism – or even euphoria – may be taking…
Wildeklawer is Afrika se grootste uie produsent en ’n primêre verskaffer van aartappels, wortels en beet aan plaaslike markte. Die besigheid het sy hoofkantoor…
Lees ook: Dosyne flaminke dood toe vliegtuig hulle tref HUMANSDORP, OOS-KAAP. – Die departement van landbou het bevestig daar is gevalle van bek-en-klouseer op…
Suid-Afrika vier tans vanaf 17 tot 25 Mei internasionale museumweek. Dit beteken jy kan gratis toegang tot enige Ditsong-museum kry. Ditsong-museums sluit die Kruger-museum,…