Minstens 40 migrante dood na boot naby Haiti brand
Lees ook: Vrou gevonnis na aanval op voormalige kêrel HAITI. – Minstens 40 migrante is dood na die boot waarop hulle was naby Haiti…
Lees ook: Vrou gevonnis na aanval op voormalige kêrel HAITI. – Minstens 40 migrante is dood na die boot waarop hulle was naby Haiti…
Lees ook: Swanger vrou dood en 300 haweloos na brand in informele nedersetting DURBAN. – ‘n Ondersoek is begin oor ‘n brand by die…
WES-KAAP. – Premier Alan Winde van die Wes-Kaap sê in ‘n video-opname van eNCA hier bo die provinsie is tot rampgebied verklaar. Winde sê…
Lees ook: Agnes Setshwantsho-saak na hooggeregshof geskuif GAUTENG. – ’n Aardbewing is vanoggend in dele van Gauteng aangemeld. Dit volg nadat daar Saterdag ’n…
Lees ook: Steeds geen aankondiging van Ramaphosa oor kabinet COLOMBIЁ. – Minstens 250 mense was vasgekeer na ‘n ongeluk op ‘n kabelkarlyn een mens…
OOS-KAAP. – Die liggaam van nog ‘n vloedslagoffer is Woensdagmiddag in die Swartkopsrivier, langs Melbrookslaan in Kariega, gevind. Kol. Priscilla Naidu sê die liggaam…
OOS-KAAP. – Die dodetal weens die kitsvloede wat gedeeltes van Nelson Mandelabaai in die provinsie Sondag 2 Junie getref het, het tot 10 gestyg.…
OOS-KAAP. – Eskom het ‘n waarskuwing uitgereik vir die moontlikheid van meer kragonderbrekings nadat ‘n vlak 5-weerwaarskuwing deur die weerburo vir die Oos-Kaap uitgereik…
Lees ook: Soektog na oorlewendes in Papoea Nieu-Guinee beëindig PAPOEA NIEU-GUINEE. – Die soektog na liggame na die grondstorting in Papoea Nieu-Guinee is amptelik…
OOS-KAAP. – Die name van slagoffers wat sedert Sondag in die Nelson Mandelabaai-metro as gevolg van vloede omgekom het, is bekendgemaak. Kapt. Sandra Janse…