Liggaam gevind van man wat tydens storm sterf
MAGWAVENI, KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man, wat vermis was na ‘n tornado Maandagmiddag verwoesting gesaai het, is by sy ineengestorte woonstruktuur gevind.…
MAGWAVENI, KWAZULU-NATAL. – Die liggaam van ‘n man, wat vermis was na ‘n tornado Maandagmiddag verwoesting gesaai het, is by sy ineengestorte woonstruktuur gevind.…
Lees ook: Waarskuwing vir sneeu in verskeie provinsies uitgereik DURBAN. – Ses mense is in Durban oorlede na erge storms gister in die stad…
TONGAAT, KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou (39) het gesterf toe ‘n storm Maandagmiddag ‘n muur van ‘n huis in Ramarylaan laat meegee het. Reaction Unit…
SANDFIELDS, KWAZULU-NATAL. – ‘n Meisie (16 mde.) het gesterf en haar tweelingsuster is ernstig beseer toe ‘n muur Maandagmiddag by hulle huis tydens die…
NELSON MANDELABAAI. – Verwoestende vloede het deur die gebied gespoel en ‘n spoor van vernietiging en verplasing gelaat. Die vloede het tot die sluit…
Lees ook: Kommer oor nog ‘n grondstorting in Papoea Nieu-Guinee DUITSLAND. – Duisende mense is ontruim na swaar reën vloede in die suide van…
OOS-KAAP. – Inwoners in die Lapland-area word gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n dam waarvan die wal kan meegee. Nelson Mandelabaai-munisipaliteit waarsku inwoners en…
Lees ook: Kommer oor nog ‘n grondstorting in Papoea Nieu-Guinee PAPOEA NIEU-GUINEE. – Reddingswerkers in Papoea Nieu-Guinee het die soektog na oorlewendes na die…
Lees ook: Meer as 2 000 mense moontlik lewendig begrawe na grondverskuiwing PAPOEA NIEU-GUINEE. – Volgens owerhede in Papoea Nieu-Guinee is die 7 900 mense…
Lees ook: Sowat 20 mense steeds in intensiewe sorg na turbulensie op Singapoer-vliegtuig PAPOEA NIEU-GUINEE. – Moontlik 2 000 mense is lewendig begrawe na…