George-ramp: Soek-en-reddingsoperasie gestop, formele ondersoeke gaan voort
Foto: George-munisipaliteit WES-KAAP. – Die soek-en-reddingsoperasie by Victoriastraat 75, George, waar ‘n gebou op 6 Mei in duie gestort het, word na 260 uur…
Foto: George-munisipaliteit WES-KAAP. – Die soek-en-reddingsoperasie by Victoriastraat 75, George, waar ‘n gebou op 6 Mei in duie gestort het, word na 260 uur…
WES-KAAP. – Op dag 10 na die ramp in George waartydens ‘n woonstelgebou in Victoriastraat in duie gestort het, is getalle steeds onveranderd. George-munisipaliteit…
WES-KAAP. – Die departement van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie sê gesinne van slagoffers sal vir ses maande ondersteuning ontvang. George-munisipaliteit het aangedui daar…
GEORGE, WES-KAAP. – Op die agtste dag sedert die woonstelgebou in Victoriastraat in duie gestort het, is 33 persone reeds dood verklaar. Reddingswerkers en…
WES-KAAP. – ‘n Oomblik van stilte was om 14:09 in George gehou om respek te betoon aan diegene wat presies ‘n week gelede in…
WES-KAAP. – Teen vanoggend is reeds 24 persone oorlede, wat uit die puin op die ramptoneel van die ineengestorte woonstelgebou in Victoriastraat in George…
Video in berig. WES-KAAP. – ‘n Persoon is na meer as 118 uur lewendig uit die puin van die rampwoonstel in Victoriastraat, George, gehaal.…
WES-KAAP. – Alreeds 118 uur nadat die gebou in Victoriastraat in George in duie gestort het, is die reddingspanne met nog ‘n persoon in…
WES-KAAP. – Te midde van hoop, bloedsweet en trane het die dodetal van die ramp in Victoriastraat in George tot twaalf gestyg. George-munisipaliteit sê…
Lees ook: Minstens 78 persone oorlede en 100 vermis na vloede Brasilië tref BRASILIЁ. – Meer as 100 mense is oorlede in die vloede…