George-ramp: Toe was daar al die tyd 81
WES-KAAP. – Na beraadslaging met kontrakteurs, is vasgestel daar was 81 persone en nie 75 nie, in die woonstelgebou wat Maandagmiddag in Victoriastraat in…
WES-KAAP. – Na beraadslaging met kontrakteurs, is vasgestel daar was 81 persone en nie 75 nie, in die woonstelgebou wat Maandagmiddag in Victoriastraat in…
WES-KAAP. – Teen 05:30 vanoggend is 36 persone reeds uit die puin in Victoriastraat gered, waar ‘n woonstelgebou onder konstruksie Maandagmiddag net na 14:00…
WES-KAAP. – Nadat ‘n gebou gistermiddag om 14:09 in Victoriastraat in George in duie gestort het, is daar tot op hede vier persone dood…
Lees ook: Vier mans dood in massaskietery in Nyanga BRASILIë. – Minstens 78 mense is in die afgelope week oorlede en minstens 103 is…
OKLAHOMA, VSA. – ’n Reeks tornado’s wat Oklahoma laat Saterdagnag en vroeg Sondagoggend getref het, het ernstige skade en beserings tot gevolg gehad. Sulphur,…
Waarskuwing: Die video’s in die berig kan sensitiewe lesers ontstel. LUMUT, MALEISIË. – Tien persone is dood toe twee Maleisiese militêre helikopters in die…
GUANGDONG, CHINA. – ’n Waarskuwing vir erge vloede is Sondag vir die Guangdong-provinsie in die suide van China uitgereik nadat die Xijiang- en Beijiang-rivierkomme…
DUBAI, UAE. – Hewige donderstorms het Dubai Dinsdag getref wat gelei het tot grootskaalse oorstromings. Dubai- internasionale lughawe is een van die areas wat…
Verskeie paaie in Margate is tans onbegaanbaar.
Opruimingsoperasies het reeds begin in die gebiede wat geraak is.