Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
Video: Student (23) van Potch sterf in botsing reg van voor
Volgens Arrive Alive het die ongeluk Vrydag in die vroeë oggendure plaasgevind.
Kleinseun in hegtenis na 70-jarige ouma se grudood
Die 70-jarige Momokete Lucy Moea het ‘n grudood gesterf toe haar kleinseun haar glo vermoor en haar liggaam in ‘n staaltrommel geplaas het. Women…
Lotto uitslae vir 1 Julie 2023
Boerpotte: Lotto: R32 miljoen LOTTOPLUS1: R17 miljoen LOTTOPLUS2: R7 miljoen Daily lotto: R480 000 Uitslae: Lotto: 16, 20, 36, 45, 46, 50 Bonus: 03 Lotto Plus 1: 01,…
Polisie loods soektog na vrouewerker by myn op Odendaalsrus vermis raak
Noluthando Godlo (49) is deur haar seun by die Odendaalsrus-polisiestasie as vermis aangemeld nadat sy hom glo ingelig het dat sy die dorp sal…
VF Plus betreur moord op ACDP-raadslid in uMhlathuze
Pastoor Myaka was ʼn gewaardeerde kollega en het altyd vir almal ʼn woord van bemoediging gehad.
Driedubbele moord in Bloemfontein was ‘sinnelose daad’
Die VF Plus doen opnuut ’n beroep op gemeenskappe om betrokke te raak by hul plaaslike veiligheidsstrukture.
Tienermeisie van Sasolburg sterf
‘n Graad 11-leerling aan die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg is Vrydag oorlede. Die skool het op sosiale media die nuus van Dineo Mbewe se dood…
Drie mans vas vir beweerde mensehandel na drie vroue glo in lodge-kamer versteek gevind is
Die verdagtes sal na verwagting Maandag 3 Julie 2023 in die Polokwane-landdroshof verskyn.
AfriForum uitgenooi na vergadering met minister van water en sanitasie in Parys
"Dis tyd dat die munisipaliteit moet bewyse lewer van hul beloftes."