Demi-Lee Moore kanselleer alle vertonings vir 4 weke
"Hierdie keuse is nie ligtelik gemaak nie."
Nasionale nuus en belangrike ontwikkelings uit Suid-Afrika.
"Hierdie keuse is nie ligtelik gemaak nie."
Die verdagtes het na bewering met 'n onbekende bedrag geld van die toneel gevlug.
Die voorval het by HTS Nic Diederichs in Krugersdorp plaasgevind.
Drie vermeende verdagtes is vroeër vandag noodlottig gewond en twee kritiek beseer na 'n hoëspoed-jaagtog en oor-en-weer skietery met polisie in Pretoria.
Christiaan Esterhuizen (28) en Adanté Stopforth (22), van Mooinooi in Noord-Wes, het deur vriende ontmoet en is al amper twee jaar saam. Adanté sê…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word geprys vir hul vinnige reaksie op die Gautengse adjunk-polisiekommissaris, generaal-majoor Tommy Mthombeni, wat beroof is, en die arrestasie van…
Betogers het Maandag twee hoofpaaie in Khayelitsha, Kaapstad, versper en elektrisiteit en ’n verandering aan vullisverwyderingsdienste geëis. Hulle sê hulle wag al baie jare…
Sy is laas saam met die vermeende verdagte (38) by 'n kroeg in Mandalay, Mitchells Plein gesien.
’n 20-jarige manlike verdagte sal na verwagting Woensdag in die Standerton-distrikshof verskyn op aanklag van moord wat op 9 Januarie 2023 om 01h00 plaasgevind…