Werker dood nadat swaar masjien hom op lughawe verbrysel
SYDNEY, AUSTRALIЁ. – ’n Vraghanteerder is gister op die Sydney-lughawe in Australië oorlede nadat ’n swaar masjien sy kop en bors verbrysel het. Lees…
SYDNEY, AUSTRALIЁ. – ’n Vraghanteerder is gister op die Sydney-lughawe in Australië oorlede nadat ’n swaar masjien sy kop en bors verbrysel het. Lees…
KWAZULU-NATAL. – ’n Bestuurder (27) het Saterdagmiddag met geringe beserings daarvan afgekom nadat sy voertuig op die N2 noordwaarts naby King Shaka-lughawe teen ’n…
Video’s in berig. NOORDWES. – ‘n Dieseltenkwa, kontantwa en ‘n Nissan NP200-bakkie was vroeër vandag (Vydag) op die N4-Bakwena-hoofweg naby Kroondal buite Rustenburg in…
NIGERIË. – Sowat 60 mense is oorlede en verskeie steeds vermis, nadat ’n boot wat oorlaai was Dinsdag in Niger, Nigerië, ’n boomstomp getref…
LISSABON, PORTUGAL. – Altesaam 16 mense is Woensdagmiddag in Lissabon, Portugal, dood toe een van die stad se bekende elektriese kabelkarre ontspoor het en…
Foto’s in berig. KWAZULU-NATAL. – ’n Zambiese vragmotorbestuurder wat glo probeer het om van die ongelukstoneel op die N3 by Cliffdale te vlug, is…
KWAZULU-NATAL. – Meer as 14 persone het beserings opgedoen toe ‘n vragmotor vanoggend (Donderdag) ná 07:00 op die N3 by die Cliffdale-afrit deur verskeie…
EGIPTE. – Drie mense is Saterdag dood en 103 beseer nadat sewe treinwaens van trein No. 1935 tussen die Fouka- en Galal-stasies ontspoor het.…
Jana Steyn se fratsongeluk verlede Dinsdagoggend het Suid-Afrikaners aangegryp. Die kleuter het onder die wiele van haar pappa, Shaun, se voertuig beland toe sy…
COLORADO, VSA. – Een persoon is gister oorlede en drie is beseer nadat twee klein vliegtuie in die lug naby die Colorado-lughawe gebots het.…