Taxibestuurder met net leerlinglisensie in hegtenis geneem
KWAZULU-NATAL. – ‘n Taxibestuurder wat skoliere vervoer, met slegs ‘n leerlinglisensie, is deur owerhede in hegtenis geneem. Die taxi wat hy bestuur het, is…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Taxibestuurder wat skoliere vervoer, met slegs ‘n leerlinglisensie, is deur owerhede in hegtenis geneem. Die taxi wat hy bestuur het, is…
KWAZULU-NATAL. – ’n 12-jarige meisie is vanoggend (Dinsdag) dood in ’n ongeluk naby die N2-suidelike oprit in Mt. Edgecombe. ’n Grys Kia Sportage, wat…
GAUTENG. – Storm, Connor en Cassidy Moodley was gedurende die naweek in ‘n ernstige motorongeluk. Connor en Cassidy is oorlede, terwyl Storm om haar…
KWAZULU-NATAL. – Altesaam 20 leerlinge is vanoggend (Maandag) beseer toe ’n minibustaxi van die KwaKhetha-brug in Mpendle afgestort het. Die bestuurder het van die…
KWAZULU-NATAL. – ’n Skooltaxi met sowat 21 leerlinge het vanoggend (Maandag) omstreeks 08:00 vyf meter na benede van die Stoffelton-padbrug in die Impendle-omgewing in…
KWAZULU-NATAL. – Drie kinders is dood en elf ander beseer toe ’n taxi met leerlinge vanoggend (Donderdag) omstreeks 07:30 glo beheer verloor en teen…
NOORDWES. – Quintin Snyman (39) was Maandagoggend op die Rustenburgpad in ‘n ongeluk betrokke. Hy was onderweg werk toe, vermoedelik vir die Impalamyn, waar…
LIMPOPO. – ‘n Meisie (5) is Sondag in Nyakelane dood nadat sy deur ‘n voertuig gestamp is. Die Namakgale-polisiekantoor ondersoek ’n saak van strafbare…
MEXICO. – Tien mense is gister dood en 55 mense is beseer nadat ’n trein en ’n bus by ’n treinoorgang naby Mexico City…
MPUMALANGA. – Drie mense is Saterdagaand dood toe ’n Volkswagen Polo op die N4-tolpad tussen Karino en die Valencia-wisselaar buite Mbombela (Nelspruit), agter in…