Twee Japannese boksers dood ná breinbeserings tydens gevegte opgedoen
TOKIO. – Twee Japannese boksers is binne dae van mekaar oorlede nadat hulle in aparte gevegte breinbeserings opgedoen het. Lees ook: Verwag onderbrekings in…
TOKIO. – Twee Japannese boksers is binne dae van mekaar oorlede nadat hulle in aparte gevegte breinbeserings opgedoen het. Lees ook: Verwag onderbrekings in…
KWAZULU-NATAL. – Nege skoolkinders, tussen 15 en 18 jaar oud, is vanoggend beseer toe ’n bakkie waarin hulle gery het, voor 08:00 op die…
Foto’s en video in berig. KWAZULU-NATAL. – Anastasia Shabalala en Lona Madlala, ‘n gr. 12-leerling, het Saterdag gesterf toe die voertuig wat deur Shabalala…
MPUMALANGA. – Motoriste word gevra om groot versigtigheid aan die dag te lê wanneer daar in mistige toestande bestuur word. Drie mense het Saterdagoggend…
ILLINOIS, VSA. – Vier mense is dood nadat ’n helikopter gister naby Oos-Alton, Illinois, in kraglyne vasgevlieg en neergestort het. Lees ook: Bus en…
LIMPOPO. – Die Amerikaanse miljoenêr, Asher Watkins, is Sondag oorlede nadat ’n buffel wat hy wou jag hom die naweek in Limpopo deurboor het.…
KENIA. – ’n Bus van die Kenia Pipeline-maatskappy en ‘n trein het gister by die Morendat-aansluiting in Naivasha, Kenia, gebots. Agt mense is in…
KENIA. – Ses mense is dood, insluitend twee in ’n gebou, nadat ’n ligte vliegtuig wat aan ‘n mediese liefdadigheidsorganisasie behoort het, in Nairobi,…
Waarskuwing! Die video kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Twee mans is dood nadat die voertuig waarin hulle gereis het Dinsdagmiddag teen ‘n boom…
GAUTENG. – Raymond Nkosinathi Mzizi, ’n voormalige Johannesburg-metropolisiebeampte (JMPD), is deur die Lenasia-landdroshof op drie aanklagte van strafbare manslag tot ses jaar tronkstraf gevonnis…