Skolier (14) sterf toe voertuig hom tref
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gr. 7-leerling (14) van Laerskool Solomon Mahlangu het vanoggend (Dinsdag) voor 08:00 gesterf toe ‘n voertuig hom in die suidelike baan…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Gr. 7-leerling (14) van Laerskool Solomon Mahlangu het vanoggend (Dinsdag) voor 08:00 gesterf toe ‘n voertuig hom in die suidelike baan…
MPUMALANGA. – Roanè Griffin (4) is tans in die Netcare Alberton-hospitaal waar sy ná ‘n ernstige ongeluk op 14 November op die Amersfoortpad, buite…
SAOEDI-ARABIЁ. – 45 Indiese reisigers is dood nadat die bus waarin hulle op pad was na Medina in Saoedi-Arabië in ‘n ongeluk waarby ‘n…
LIMPOPO. – Calvin Makola, ‘n gr. 11-leerling van Hoërskool A.M. Mashego, was glo Vrydag laat vir sy eksamen wat om 09:00 sou begin. Sy…
Waarskuwing! Foto in berig kan sensitiewe lesers ontstel. GAUTENG. – ‘n Bakkie het Sondag tydens ‘n ongeluk naby die Wonderboom Junction deur ‘n versperring…
GAUTENG. – Barbara Creecy, die minister van vervoer, en Mkhuleko Hlengwa, die adjunkminister, het ernstige kommer uitgespreek oor die toename in padsterftes waar openbare…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man in sy 60’s is vroeg Saterdagoggend dood en sy vrou ernstig beseer nadat ’n bakkie waarin hulle gery het, eers…
WES-KAAP. – Khy’ree Jordan (3) het gesterf toe ’n voertuig hom op 9 November kort voor 19:00 in Alardweg in Clarkes Estate, Elsiesrivier, getref…
MPUMALANGA. – Fetjie Virginia Mngomezulu (61) het Woensdag op die plaas Elim in Breyten, naby Ermelo, gesterf toe ‘n trekker wat sy wou stop…
TURKYE. – Al 20 weermagpersoneellede wat op ‘n Turkse militêre vragvliegtuig was, is in gister se vliegongeluk oorlede. Lees ook: Turkse militêre vragvliegtuig met…