Turkse militêre vragvliegtuig met 20 mense stort neer
INTERNASIONAAL. – ‘n Turkse militêre vragvliegtuig het gister naby die Azerbeidjan-Georgië-grens neergestort. Turkye se verdedigingsminister het gesê daar was 20 mense op die vliegtuig…
INTERNASIONAAL. – ‘n Turkse militêre vragvliegtuig het gister naby die Azerbeidjan-Georgië-grens neergestort. Turkye se verdedigingsminister het gesê daar was 20 mense op die vliegtuig…
KWAZULU-NATAL. – Agt mense, insluitend vyf kinders tussen vier en vyf jaar oud, is dood en nog twee persone is kritiek beseer toe ’n…
OOS-KAAP. – Vlieënier, skrywer en aanbieder van ‘n DStv-kookprogram, Mynie Steffens (43) is gisteroggend in ‘n helikopterongeluk op ‘n plaas naby Patensie in die…
SLOVAKYE. – Verskeie mense is gisteraand beseer nadat twee treine in Slovakye gebots het. 11 mense is na ‘n hospitaal geneem terwyl ‘n onbekende…
HUMANSDORP. – Die polisie ondersoek die dood van ‘n helikoptervlieënier wat vanoggend in ‘n ongeluk op ‘n plaas buite Patensie omgekom het. Lees ook:…
MELBOURNE, AUSTRALIЁ. – ‘n Man in sy 50’s is gister by die Melbourne- internasionale lughawe beseer nadat ‘n kragbank met ‘n litiumbattery oorverhit het…
LIMPOPO. – Marno van den Berg van Laerskool Marble Hall se twee lewensvieringe vind vandag (Vrydag) onderskeidelik by die skool self en die AGS-Kerk…
GAUTENG. – ’n Stapper is ernstig beseer toe ’n sprong in ’n watervalpoel naby Hekpoort verkeerd geloop het. Die slagoffer het hom met die…
KENTUCKY, VSA. – Altesaam 12 mense is dood nadat ‘n vragvliegtuig Dinsdagaand ontplof het terwyl dit besig was om in Louisville, Kentucky op te…
KENTUCKY, VSA. – Sewe mense is gisteraand dood nadat ‘n vragvliegtuig ontplof het tydens opstyging by ‘n lughawe in Louisville, Kentucky. Lees ook: Kaapstad…