KYK: Tweeling val in hysbakskag af, seun sterf – pa eis geregtigheid
KWAZULU-NATAL. – Aphile en Aphelele Dlamini, ‘n agtjarige boetie-en-sussie-tweeling, het op 18 Oktober in ‘n hysbakskag in die Homii-woonstelgebou in Durban, waar hulle gespeel…
KWAZULU-NATAL. – Aphile en Aphelele Dlamini, ‘n agtjarige boetie-en-sussie-tweeling, het op 18 Oktober in ‘n hysbakskag in die Homii-woonstelgebou in Durban, waar hulle gespeel…
UGANDA. – Altesaam 45 mense is oorlede – en die dodetal kan nog styg – nadat verskeie voertuie vanoggend in ‘n ongeluk in Uganda…
NIGERIЁ. – Sowat 35 mense is oorlede en meer as 40 beseer toe ‘n brandstoftenkwa in Nigerië ontplof het nadat dit van die pad…
KWAZULU-NATAL. – ’n Malawiese burger is Maandagmiddag in Blackburn deur elektrisiteit doodgeskok terwyl hy glo probeer het om onwettig ’n elektrisiteitsverbinding te maak. Reaction…
HONG KONG. – 2 mense is dood nadat ‘n vragvliegtuig by die Hong Kong Internasionale Lughawe van die aanloopbaan afgegly het en hulle patrollievoertuig…
MPUMALANGA. – Die wrak van ’n Cessna 206-vliegtuig, wat Donderdag vermis geraak het, is Saterdag naby Barberton in Mpumalanga gevind. Die vlieënier, wat op…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Kleutermeisie (4) het Woensdagaand tydens ‘n kop-aan-kop-botsing in Richmondweg naby Traffordweg in die Westmead-gebied van Pinetown gesterf. Garrith Jamieson van ALS…
LIMPOPO. – Die polisie het ’n ondersoek begin nadat bottels wat na bewering medikasie bevat, op die busongelukstoneel op die N1 gevind is waar…
KWAZULU-NATAL. – Twee ligte vliegtuie het Woensdag in Nottingham in die KwaZulu-Natalse Middellande vermis geraak. ‘n Noodberig (mayday) is ontvang, waarna ‘n soektog geloods…
DARTMOUTH, MASSACHUSETTS. – ‘n Egpaar is gister oorlede en ‘n motoris is beseer nadat ‘n ligte vliegtuig op ‘n hoofweg neergestort het. Lees ook:…