KYK: Gesloer oor tipe hof hou saak van hofrol – AfriForum
Waarskuwing! Video kan sommige lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Jaar nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster vir strafbare manslag te…
Waarskuwing! Video kan sommige lesers ontstel. WES-KAAP. – ’n Jaar nadat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit het om Gareth Webster vir strafbare manslag te…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (29) is Donderdag dood toe hy in Douglas Saundersweg, Hambanathi, Tongaat, sowat 10 meter ver deur ‘n vullisvragmotor gesleep is.…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) het sy kommer uitgespreek oor ’n aantal verkeersongelukke hierdie week, waarby minibustaxi’s betrokke was en ten minste…
VRYSTAAT. – Agt mense is vanoggend (Vrydag) op die toneel van ‘n minibustaxi-ongeluk op die N3-hoofweg tussen Van Reenenpas en Montrose dood verklaar. Nog…
MPUMALANGA. – Ses mense is Sondagmiddag dood toe ’n GWM-sportnutsvoertuig (SUV) en ’n minibustaxi op die R540 naby Dullstroom in ‘n botsing betrokke was.…
MPUMALANGA. – Vier mense, drie vroue en ’n seun, is Saterdagmiddag dood toe die Toyota Avanza waarin hulle gereis het, beheer verloor en op…
INTERNASIONAAL. – Twee Amerikaanse vlootvliegtuie van dieselfde skip het gister binne 30 minute van mekaar in aparte voorvalle in die see in Suid-China see…
NOORD-KAAP. – ‘n Vlieënier en twee passasiers van ‘n Alouette-helikopter met registrasienommer ZU-RAL het Sondag omstreeks 12:00 gesterf toe dit naby Daniëlskuil neergestort het.…
GAUTENG. – ‘n Ligte vliegtuig het Sondagoggend in die snoepwinkel by die Hoërskool Alberton in Ekurhuleni vasgevlieg. Sisa Majola van burgerlugvaartowerheid sê in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – Vyf persone is Dinsdagaand beseer toe ’n motor op die R34 naby die P214-kruising buite Utrecht gerol het toe die motorbestuurder ‘n…