Hoërskool Pinelands-leerders geskors na ‘veiling’
WES-KAAP. – Leerders van Hoërskool Pinelands het glo mede-leerders voorskool in ‘n fietshok “opgeveil” en is daarna weens die beweerde “rassistiese” voorval, hangende ‘n…
WES-KAAP. – Leerders van Hoërskool Pinelands het glo mede-leerders voorskool in ‘n fietshok “opgeveil” en is daarna weens die beweerde “rassistiese” voorval, hangende ‘n…
Senzo Mchunu, die nuut-aangestelde minister van polisie, het Dinsdag sy eerste begrotingsrede in die nasionale vergadering in Kaapstad gelewer. Vir die 2024/2025 finansiële jaar…
AfriForum, die burgerregteorganisasie, sê daar is Vrydagoggend aan sy regspan opdrag gegee om aanklagte teen Julius Malema en Floyd Shivambu te formuleer. Die DA…
WES-KAAP. – ‘n Ongeïdentifiseerde donateur het ‘n erflating van R50 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch se teologie- en musiekdepartemente nagelaat. Martin Viljoen, woordvoerder van…
PERSVERKLARING: Peugeot het begin om ChatGPT – kunsmatige intelligensie – in hulle motors te integreer. Having been one of the first car manufacturers to…
Hyundai se nuwe i20 is nou in Suid-Afrika met ‘n verfrissende, stylvolle ontwerp. PERSVERKLARING: Lees alles wat jy van dié motor moet weet hier:…
GAUTENG. – Inwoners van Ekurhuleni wat sukkel om munisipale dienste te bekostig, kan met sekere voorwaardes, aansoek doen vir gratis basiese dienste. Om te…
Sassa het aangekondig biometriese identifikasie gaan gebruik word om bedrog tydens die uitbetaling van die SRD-toelae hok te slaan. Dit sal veral vir SRD-toelae…
John Steenhuisen, die leier van die DA en die nuutverkose minister van landbou in die regering van nasionale eenheid, sal vanoggend om 09:15 sy…
President Cyril Ramaphosa het gisteraand die nuwe kabinet aangekondig wat vir die volgende vyf jaar die nasionale uitvoerende gesag vir Suid-Afrika sal uitmaak.. Met…