Konstitusionele Hof: Mislukte asielsoekers mag nie tweede aansoek indien
JOHANNESBURG. – Die Konstitusionele Hof het Dinsdag ‘n rigtinggewende uitspraak gelewer wat die regte van mislukte asielsoekers in Suid-Afrika ingrypend raak en het daarmee…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
JOHANNESBURG. – Die Konstitusionele Hof het Dinsdag ‘n rigtinggewende uitspraak gelewer wat die regte van mislukte asielsoekers in Suid-Afrika ingrypend raak en het daarmee…
Die DA burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, sê die regsproses moet sy volle verloop neem namate die Phala Phala-skandaal nou in die rigting begin…
OOS-KAAP. – Die DA het twee maande gelede meer as 38 000 besware teen voorgestelde naamsveranderinge in die Oos-Kaap aan minister Gayton McKenzie voorgelê,…
President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die plaaslikeregeringsverkiesing op 4 November 2026 sal plaasvind. Die datum is tydens ’n vergadering by die Birchwood Hotel…
The Embassy of Japan in South Africa hosted an event celebrating Olympic javelin champion Haruka Kitaguchi, highlighting women’s excellence and international sporting ties.
Die konstitusionele hof het eenparig beslis dat die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie (SAMRK) nie bindende opdragte kan uitreik nie. Die saak tussen die SAMRK en AgroData…
LUANDA, ANGOLA. — Pous Leo XIV het Saterdag gesê dit is nie in sy belang om in ‘n debat te tree met die Amerikaanse…
MBOMBELA, MPUMALANGA – Die geskorste Mpumalanga-polisiekommissaris, luitenant-generaal Daphney Manamela, het die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, daarvan beskuldig dat hy korrupte polisiebeamptes beskerm. Tydens ’n…
Die nasionale raad van dierebeskermingsvereningings het sy kommer uitgespreek oor ’n herhalende voerkrisis by landbou-gevangenisse regoor Suid-Afrika, waar diere glo weer nie voldoende kos…
AUSTRALIË. – Nuwe navorsing toon meer as 60% van minderjarige Australiërs gebruik steeds sosiale media, ondanks die land se verbod wat vier maande gelede…