Groen ID-boekies op pad uit: Ramaphosa kondig nuwe stappe aan
President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die regering die uitfasering van die bekende groen identiteitsboekies gaan versnel as deel van ’n breër plan om…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
President Cyril Ramaphosa het aangekondig dat die regering die uitfasering van die bekende groen identiteitsboekies gaan versnel as deel van ’n breër plan om…
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet onwettige immigrasie daadwerklik aanpak, maar sonder geweld, xenofobie of die skending van menseregte. Hy het ook gewaarsku dat…
In die eerste kwartaal van die jaar is altesaam 1 324 skoolvervoer-voertuie met gebreke landwyd deur owerhede van die pad verwyder. Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC)…
KAAPSTAD. – Die adjunkminister van kleinsake-ontwikkeling, Jane Sithole, het op 29 Mei in gesprek getree met entrepreneurs en rolspelers in die kleinsake-sektor. Die geleentheid…
WES-KAAP. – Die uitvoerende burgemeester van Mosselbaai, Dirk Kotzé, het die voorlopige opskorting van die implementering van die Wet op Administratiewe Beregtiging van Padverkeersoortredings…
Openbare maatskappye, beursgenoteerde ondernemings en entiteite in staatsbesit staan voor die deur van ‘n nuwe era van korporatiewe deursigtigheid en aanspreeklikheid nadat president Cyril…
WES-KAAP. – Die Helen Suzman-stigting het formele hofverrigtinge teen die Speaker van die Nasionale Vergadering (NV) en die leier van die EFF, Julius Malema,…
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het op 10 Desember 2025 konsep-regulasies gepubliseer wat elke Suid-Afrikaner raak wat ‘n boorgat het. Minister Pamela…
VSA. – Die Amerikaanse Verteenwoordigershuis het ‘n nuwe wetsontwerp ingedien wat sanksies magtig teen diegene wat Afrikane bedrieglik werf om vir Rusland in die…
President Cyril Ramaphosa het pas Minister Sisisi Tolashe as Minister van Maatskaplike Ontwikkeling ingevolge artikel 91(2) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika…