Geordin Hill-Lewis DA se nuwe federale leier
Afgevaardigdes van die Demokratiese Alliansie (DA) het Geordin Hill-Lewis as die party se nuwe federale leier verkies, wat volgens die party ’n belangrike oomblik…
Politieke nuus, beleid en belangrike politieke ontwikkelings.
Afgevaardigdes van die Demokratiese Alliansie (DA) het Geordin Hill-Lewis as die party se nuwe federale leier verkies, wat volgens die party ’n belangrike oomblik…
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NSPCA) het toestemming gekry om in te gryp in ’n hooggeregshofsaak oor die uitvoerkwotas vir leeubeendere. Die saak vorm…
KWAZULU-NATAL. – Die KwaZulu-Natalse departement van vervoer het die naweek ’n grootskaalse veldtog teen dronkbestuurders geloods, waartydens honderde motoriste van die paaie verwyder is.…
TUINROETE WES-KAAP. – Die direkteur van openbare vervolging het die adjunkburgemeester van Bitou-munisipaliteit, Nokuzola Kolwapi, formeel aangekla. Dit volg nadat ’n video in Desember…
VSA. – Prokureur-generaal Pam Bondi verlaat haar pos, het president Donald Trump Donderdag aangekondig, te midde van berigte dat hy gefrustreerd was met haar…
Owerhede het hul teenwoordigheid op paaie landwyd verskerp met 321 padblokkades waarin 374 161 voertuie gestop en nagegaan is. Meer as 500 bestuurders is…
Die padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het verkeersbeamptes gewaarsku dat enigiemand wat tydens Paasfees omkoopgeld aanvaar, afgedank sal word. Indien daar gewerk word terwyl onder die invloed…
Suid‑Afrika sal nie by die 52ste G7‑leiersberaad van 15 – 17 Junie in Evian‑les‑Bains, Frankryk, teenwoordig wees nie, nadat die land se uitnodiging teruggetrek…
Die Demokratiese Alliansie (DA) het voorgestel dat die brandstof- en padongelukkefonds-heffings vir die duur van die olieprysskok met 50% verminder word, om huishoudings sodoende…
ActionSA het klagtes by die openbare beskermer en die parlement se etiekkomitee ingedien oor bewerings dat senior DA-lede moontlik bykomende betalings van hul party…