Rubriek deur Bert Mostert: Toe die Hemel Spreek
’n Pragtige sonskyn-Saterdag in Namakwaland het tydens my middagslapie in ’n donderstorm ontaard. Toe ek wakker word, was ek effe verward – my brein…
’n Pragtige sonskyn-Saterdag in Namakwaland het tydens my middagslapie in ’n donderstorm ontaard. Toe ek wakker word, was ek effe verward – my brein…
Om van kos te vas, is een van die gesondste dinge wat ‘n mens vir jou liggaam kan doen. Gaan lees gerus bietjie op…
Om ‘n mens se ouderdom te bepaal, is eenvoudig. Jy kyk op ‘n ID of geboortesertifikaat, of vra sommer een van die ouers. Die…
Ek is nie baie lief vir byeenkomste nie. Of dit nou ‘n kerkkamp, ‘n sportdag of ‘n verjaarsdagpartytjie is, my eerste instink is gewoonlik…
Halfvyf op ‘n Maandagoggend begin daardie irriterende deuntjie van sy selfoon se alarm speel. Hermie tas in die donker rond totdat hy dit beetkry.…
Die Stille Oseaan strek van ewigheid tot ewigheid, so ver jy kan sien, is dit net diepe blou waters in al vier windrigtings. Op…
Het jy al ooit koffie vir gaste gemaak, en dan lek jy per ongeluk jou lepel af en gebruik dit weer in die ander…
Ons leer mos in die Bybel dat ons moet strewe om soos Jesus te wees. Hy is ons voorbeeld en ons voorloper, ons anker…
In vanoggend se diens is dit Braam se beurt om offergawes op te neem, en hy haal die Skrifgedeelte aan waar Jesus die grootste…
Op 5 Januarie 2025 is die Golden Globes-toekennings in Los Angeles aangebied. Aanbieder Nikki Glaser het sekere stellings gemaak wat volgens sommige grens aan…