Rubriek: Sit dit af
As daar nou een ding in die vermaaklikheidsbedryf is wat my gelyktydig interesseer, frustreer en irriteer, dan is dit die feit dat die Here…
As daar nou een ding in die vermaaklikheidsbedryf is wat my gelyktydig interesseer, frustreer en irriteer, dan is dit die feit dat die Here…
Laasnag sit ek voor die TV met ‘n lekker vet T-bone steak in my bord. Ek het klaar geoefen, klaar kos gemaak, en al…
Kersfees is om die draai, en hier in Namakwaland waar ek bly, is dit so warm dat die kraaie gaap. Geen sneeuwit Kersfees soos…
Jy staan in ‘n groot vertrek gevul met allerlei ornamente en foto’s van die verlede en hede. Daar is twee deure, die een is…
Het jy al ooit vreeslik uitgesien na ‘n wegbreek by die see, of ‘n ander lekker plekkie om te ontspan, en dan ewe skielik…
Die een hou van sushi, en die ander een IS sushi! Nee, ek grap sommer net. Oom Angus Buchan het eendag gesê dat enige…
Ek sit Vrydagaand voor die TV en kyk die series Love is blind – UK edition op Netflix. Dis nou nie regtig my tipe…
My buurman het ‘n baie interessante beginsel wat hy op sy kinders toepas. Soggens voordat hy werk toe gaan, vra hy vir elkeen watse…
Ek was nog altyd lief om na ‘n lekker debat te luister. Hetsy dit nou oor die geloof, politiek of sport gaan, daar is…
Ek het grootgeword in ‘n besigheid-georiënteerde huisgesin. Daar is soveel meer waarde aan logika en kennis geheg as om kunstig of kreatief te wees.…