Werkloosheidsyfer styg in SA
Volgens nuwe data van StatsSA het die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika tot 33.2% in die tweede kwartaal van 2025 gestyg. Lees ook: Werkloosheidsyfer styg nog…
Ekonomiese nuus, beleid, markte en ekonomiese ontwikkelings.
Volgens nuwe data van StatsSA het die werkloosheidsyfer in Suid-Afrika tot 33.2% in die tweede kwartaal van 2025 gestyg. Lees ook: Werkloosheidsyfer styg nog…
President Cyril Ramaphosa het op 6 Augustus ’n telefoniese gesprek met president Donald Trump oor bilaterale handel gehad. Lees ook: Regering verduidelik oor maatreëls…
Die departement van energie en minerale hulpbronne het die amptelike brandstofprys vir Augustus bekendgemaak. Lees ook: Regering verduidelik oor maatreëls vir 30%-handelstarief Die prys…
Die Suid-Afrikaanse regering het in ’n gesamentlike verklaring maatreëls bekendgemaak oor hoe die 30%-handelstarief wat die VSA op Suid-Afrikaanse goedere wil instel, hanteer gaan…
President Cyril Ramaphosa het kommer uitgespreek oor die VSA se 30%-handelstarief op Suid-Afrikaanse goedere. Lees ook: Trump se 30%-handelstarief op SA ingestel Hy het…
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank het gister die rentekoers met 25 basispunte verlaag na 7%. Dit is die vyfde rentekoersverlaging sedert September.…
President Donald Trump het Donderdag ‘n bevel onderteken wat ‘n wederkeringe handelstarief van 30% teen invoere uit Suid-Afrika insluit. Lees ook: VSA gaan op…
VRYSTAAT. – Die departement van landbou en landelike ontwikkeling het bevestig dat geen nuwe gevalle van bek-en-klouseer (FMD) in Kroonstad en Deneysville aangemeld is…
Die regering het op 25 Julie 2025 ’n bykomende waarborg van R48,6 miljard aan Transnet toegestaan om skuldverlossing oor die volgende vyf jaar te…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ’n daling in die prys van petrol in Augustus, terwyl die prys van diesel moontlik…