Nuwe pikkewyn by uShaka Marine World heet Kolisi
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.
Rugbynuus, Springbokke, plaaslike rugby en internasionale wedstryde.
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.
Hy het na bewering brandwonde opgedoen as gevolg van ’n fratsongeluk met sterk skoonmaakmiddels.
Dricus du Plessis gesels in 'n video-onderhoud oor sy oorwinning.
Lesers kan na Paros Woordeboeke/Dictionaries se Facebookbladsy gaan om vir die woord van die jaar te stem.
SUID-AFRIKA. – Die sanger Kurt Darren het vandag sy nuutste enkelsnit Hulle weet nie wat ons weet nie vrygestel. Dit is deur die musiekmaatskappy…
Die onderwysers moet gewoonlik vir twee dae ná die leerlinge by die skool wees, dus sluit skole op 12 Desember vir leerlinge en op…
LEES OOK: Springbok-veteraan Duane Vermeulen tree uit ’n Student (20) van die Universiteit van Fort Hare, wat na bewering deur ’n polisie-pantservoertuig getref is,…
Daar is minder mense wat werk in myne, vervoer en vervaardiging.
Stuff het berig Wêreldrugby het aan die All Blacks toegegee die doel moes toegeken geword het, maar hulle weier glo om dit in die…
"Ons het 'n verenigde nasie gesien, en ons hoop ons kan voortgaan om dit ook in die samelewing te sien.”