Wayne Barnes hoop iets kan gedoen word aan dreigemente op sosiale media
Barnes het gesê die dreigemente oor seksuele geweld en die feit dat mense weet waar hulle bly, het "'n lyn oorgesteek".
Rugbynuus, Springbokke, plaaslike rugby en internasionale wedstryde.
Barnes het gesê die dreigemente oor seksuele geweld en die feit dat mense weet waar hulle bly, het "'n lyn oorgesteek".
Mark Alexander, president van SA Rugby, het hulde gebring aan Vermeulen en het na hom verwys as ’n veteraan-Springbokspeler wat “een van die grootste…
Julius Malema soek 'n nuwe kleur, naam en embleem vir die nasionale rugbyspan.
Die jong ondersteuner van 'n TikTok-video het sy held ontmoet.
Altesaam 21 mense is gisteraand beseer toe 'n balkon van 'n gebou in Kasteelstraat meegegee het.
Barnes is na die wedstryd baie gekritiseer en het glo selfs doodsdreigemente ontvang.
Westlife het 'n gedeelte van hul konsert in Springboktruie gedoen.
Die span sal 'n uur in die parlement deurbring voor hul verskyning later die oggend by die Kaapstadse stadsaal.
Ian Foster, All Blacks-afrigter, het gesê hulle het navraag oor die kwessies aan Wêreldrugby vir kommentaar gestuur.
TMPD en JMPD het 'n lys strate wat deur die Springbokke se Trofeetoer geraak word bekendgemaak.