Kolisi staan weer sy kaptein-tokse vol
Siya Kolisi, twee keer kaptein van die Springbok-wêreldkampioenspan in die Rugbywêreldbekertoernooi, is weer as kaptein vir die Castle Lager Incoming Series aangewys. Die reeks…
Siya Kolisi, twee keer kaptein van die Springbok-wêreldkampioenspan in die Rugbywêreldbekertoernooi, is weer as kaptein vir die Castle Lager Incoming Series aangewys. Die reeks…
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n sterk groep van 39 spelers en ‘n bykomende 14 spelers op ‘n bystandslys aangewys vir die Castle Lager…
Die Springbokke, wat Saterdag teen Wallis op Twickenham, Londen, met ‘n oorwinning van 41-13 geseëvier het, word Dinsdag in Suid-Afrika verwag nadat hulle vlug…
Pieter-Steph du Toit is verkies om Saterdag as die Springbokke se kaptein teen Wallis op Twickenham uit te draf. Hy was ook in 2018…
*PRESS RELEASE Springbok No 8 Evan Roos expects a physical battle against Wales on Saturday as the team kicks off their 2024 international season…
Rassie Erasmus het sy eerste Springbok-oefenspan, met 35 name, vir die jaar aangekondig. Die spelers het Maandag in Pretoria vir hulle eerste oefenkamp aangemeld.…
Lees ook: Kurt-Lee Arendse onttrek van VRK na besering Cheslin Kolbe het gister die Springbok-opleidingskamp verlaat sodat hy medies ondersoek kan word vir sy…
Lees ook: Siya Kolisi op Time Magazine se top 100-lys Die Springbok-rugbyspan is deur SA Rugby gekritiseer omdat hulle glo nie die “transformasieteiken” gehaal…
Lees ook: Voormalige All Blacks-speler skuldig en gevonnis vir gesinsgeweld BLOEMFONTEIN. – Geskiedenis sal in Julie gemaak word wanneer die Springbokke vir die eerste…
Lees ook: Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie Springbok-kaptein Siya Kolisi is op Time Magazine se lys van top…