Kyk: Blitsbokke goed op dreef in Hongkong
Volgens Philip Snyman, die Blitsbokke se afrigter, is hulle doelwit om die kwarteindrondte te haal.
Siya sê hy aanvaar hy sal nie meer Springbok-kaptein wees nie
Dit volg na die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, verlede maand gesê het hy verkies dat sy kaptein in Suid-Afrika speel met die volgende toets in…
Kyk: Siya Kolisi en Trevor Nyakane se dansvideo vermaak
In Kolisi en Nyakane se dansvideo wys hulle hul passies op die lied Ngeke deur Big Nuz en DJ Yamza.
NWU vereer Rassie met eredoktorsgraad
Alhoewel Erasmus geëerd voel om die graad te ontvang, het hy die Springbokke en die bestuurspan vir hulle deursettingsvermoë die afgelope paar jaar bedank.
Plan om 20% aandeel in Springbokke aan Amerikaanse firma te verkoop
Die organisasie het gesê hulle wag vir goedkeuring om ‘n 20% aandeel in die kommersiële regte tot die Springbokke aan die Amerikaanse Ackerley Sports…
Koop jou Springbok-toetskaartjies hiér
Kaartjies vir die eerste wedstryd kan van vandag af gekoop word.
Vier Laureus-nominasies vir Suid-Afrika
Die Laureus-toekennings is in 1999 ingestel om individue en spanne op ’n jaarlikse basis vir sportprestasies te eer.
Rassie Erasmus weer hoofafrigter van Springbokke tot 2027
Erasmus, who coached the team in 2019 and was Director of Rugby four years later, will lead a modified coaching team in the absence…
Nuwe pikkewyn by uShaka Marine World heet Kolisi
Hy het ’n gebuigde linkervlerk. Sy ma, Button, se regtervlerk is ook gebuig nadat sy destyds op Amanzimtoti gestrand was.