Persoon van belang in skietery by universiteit gaan vrygelaat word
VSA. – ‘n “Persoon van belang” wat in aanhouding geneem is vir ‘n skietery by die Brown-universiteit in die VSA, gaan vrygelaat word. Lees…
VSA. – ‘n “Persoon van belang” wat in aanhouding geneem is vir ‘n skietery by die Brown-universiteit in die VSA, gaan vrygelaat word. Lees…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se energiedirektoraat het spanne besoek wat besig is met die onderhoud aan straatligte op die hoofroetes van die stad.…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie sal beplande onderhoud in sekere gebiede in Kaapstad doen, wat tot watertoevoeronderbrekings sal…
Die nuutste data van die Sentrale Energiefonds dui op ‘n moontlike daling in die prys van diesel in Januarie terwyl die prys van petrol…
AUSTRALIë. – Die Australiese nasionale veiligheidskomitee is Maandag dringend byeengeroep, ná ’n terreuraanval Sondag tydens die Hanukkah-viering op Bondi Beach in Sydney minstens 16…
Hout = daardie ikoniese rokerige geur vir naweekbraaie Houtskool = betroubare hitte vir vinnige, sappige steaks Hoe ook al, Beefmaster-steaks bring elke keer onoortreflike…
DUITSLAND. – Vyf mans is in hegtenis geneem vir ‘n komplot om met ‘n voertuig in ‘n skare in te ry by ‘n Kersmark…
VK. – Die metropolisie in die VK het gesê “geen verdere aksie” sal teen Andrew Mountbatten Windsor geneem word oor bewerings dat hy sy…
GAUTENG. – Twee mans wat daarvan verdink word dat hulle by blouligrowe betrokke was, is Sondag dood in ’n skietery met die polisie in…
LOS ANGELES, VSA. – Die bekende Hollywood-akteur en -regisseur, Rob Reiner, en sy vrou, Michele Singer, is gister in hulle Los Angeles-huis dood gevind.…