Polisie vra slagoffers van aanlyn verneukspul om na vore te kom
Polisie in die Oos-Kaap vra slagoffers van die "Ant-Ranch" aanlyn verneukspul om met hulle in verbinding te tree.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,446 op Wednesday 14 February 2024.
Polisie in die Oos-Kaap vra slagoffers van die "Ant-Ranch" aanlyn verneukspul om met hulle in verbinding te tree.
Eskom het gesê enige veranderinge sal aangekondig word.
Daar is steeds geen teken van hulle nie en die soektog duur voort.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Twee tieners (14 en 15) en drie volwassenes (28, 29 en 71) is in die skietery gewond.
Twee betogers van die Last Generation-groep het foto’s van vloede en oorstromings op die beskermende glas op die skildery in die Uffizi-galery geplak.
Aflatoksien word geassosieer met ‘n groter risiko vir lewerkanker.
Meeste mense het uit Gaza na Rafah gevlug vir veiligheid.
Die slagoffer en sy seun het in 'n BMW M4 in verkeer stilgestaan toe 'n onbekende verdagte na bewering uit 'n voertuig geklim en…
Larrisa Aloma Vern bly na beweerde bedrog by Laerskool Delmas na 'n eerste hofverskyning vir 'n formele borgtogaansoek in aanhouding.