Deurbraak in beweerde misdade by vragmotorstilhouplek
Vyf verdagtes is Saterdag tydens 'n operasie vasgetrek nadat beweerde misdade op vragmotorbestuurders by 'n stilhouplek aangemeld is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,474 op Wednesday 13 March 2024.
Vyf verdagtes is Saterdag tydens 'n operasie vasgetrek nadat beweerde misdade op vragmotorbestuurders by 'n stilhouplek aangemeld is.
Hy vertel tong in die kies dat die fiets kan opvou, jou laat oefen, ’n visvang-avontuur bied en jou sal help om eenvoudig ’n…
Junior kommissarisse van die polisie in die Noord-Kaap is Saterdag tydens 'n funksie met verskeie hooggeplaastes verkies en ingehuldig.
Laai nou die iBEEF-toep af van die Google Play Store of App Store.
Na bewering is die spelde op die veld agtergelaat na die KZN- provinsiale staatsrede wat deur premier Nomusa Dube-Ncube op 28 Februarie gehou is.
John Barnett (62) was besig om te getuig teen Boeing in ’n naamskendingsaak wat hy teen hulle aangebring het.
Strydom sê dat enigeen wat van “diep” musiek hou na die lied moet luister.
Die polisie in die Noord-Kaap het op sigarette en tabakprodukte van ongeveer R1 m. beslag gelê.
In Kolisi en Nyakane se dansvideo wys hulle hul passies op die lied Ngeke deur Big Nuz en DJ Yamza.
Daarna word fase 3-beurtkrag vanaf 16:00 tot 05:00 ingestel.