Stellenbosch-munisipaliteit tweet oor Kate Middleton
Die munisipaliteit het ’n gedokterde foto op X geplaas met die opskrif “Kensington paleis het so pas ’n foto van Kate Middleton in Stellenbosch…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,475 op Thursday 14 March 2024.
Die munisipaliteit het ’n gedokterde foto op X geplaas met die opskrif “Kensington paleis het so pas ’n foto van Kate Middleton in Stellenbosch…
Kom besoek ons gerus by die #BeefmasterFactoryShop in Kimdustria, Kimberley, of plaas jou bestelling nou by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476…
Die beweerde seksuele aanranding van 'n laerskoolleerder in skooltyd deur 'n ouer leerder word deur die polisie op Phalaborwa ondersoek.
Drie Koptiese Egiptiese monnike is Dinsdag in 'n Koptiese-klooster in Cullinan, Gauteng, doodgesteek.
Die water sal Donderdag 4 April tot Maandag 8 April afgesit word.
'n Weldoener het Sondag twee kinders uit die see gered.
'Terwyl die vrou met haar bankkaart tap, lyk dit asof hy ook haar bankkaart met sy selfoon tap.
'n Beskuldigde wat gedurende 2022 ses vroue verkrag en vermoor het is in die Johannesburg-hooggeregshof skuldig bevind.
Julius Swart, vervreemde man van die Glam Guru, is sedert 23 Januarie vermis.
Polisie sê babahonde wat soos mense lyk, bestaan nie.