DA ontbloot mislukte Noord-Kaapse grondhervormingsprojek
Die projek is gemik op die vervaardiging van kersie-, pruim- en skemerkelkie-tamaties.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,480 op Tuesday 19 March 2024.
Die projek is gemik op die vervaardiging van kersie-, pruim- en skemerkelkie-tamaties.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Brandweerlede in Kaapstad het gister toeskouers met blink bolywe en danspassies vermaak.
Dit het teen die einde van September tot 7 497 gegroei en, volgens die jongste derde kwartaalverslag, het dit verder opgeskiet tot 8 621…
Die Stad Kaapstad het 157 lasbriewe met 'n totaal van R350 000 vir uitstaande verkeersboetes op verdagtes uitgevoer.
Magudumana se prokureur het aan eNCA gesê sy het hom gekontak om te sê sy is die naweek aangerand en sy is in pyn.
Twee vermeende inbrekers wat deur 'n plafon probeer ontvlug het, is deur polisielede en buurtwagpatrollielede op heter daad betrap en in hegtenis geneem.
Die twee verdagtes sal môre weer in die Manzini-landdroshof verskyn.
Lindani Zenzele Ndimande, ’n taxi-eienaar, het gister sy beëdigde verklaring vir sy borgaansoek by die Durbanse landdroshof ingehandig.