Man op klag van dubbelmoord in hof na seun en man tydens protesaksie sterf
Tydens 'n protesaksie wat gewelddadig geraak het, het 'n voertuigbestuurder van 'n konstruksiemaatskappy glo geskiet. 'n Seun en 'n man is noodlottig gewond.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,481 op Wednesday 20 March 2024.
Tydens 'n protesaksie wat gewelddadig geraak het, het 'n voertuigbestuurder van 'n konstruksiemaatskappy glo geskiet. 'n Seun en 'n man is noodlottig gewond.
Siyabonga en Malusi Ndimande is verlede maand in Eswatini in hegtenis geneem op aanklag van moord.
Om meer uit te vind, kliek op die skakel: https://chery.co.za/chery-extender/extender-service-plan/
Die dokumentêr gaan oor die Facbook-verkragter, Thabo Bester, wat uit die tronk ontsnap het met sy medebeskuldigde, dr. Nandipha Magudumana.
Twee boeties het Saterdag vermis geraak, waarna hulle Maandag in 'n kattebak van 'n voertuig aangetref is. Die kleinste seun is oorlede.
Bring jou kind na 101 Memorial Road, Kimberley of skakel 053 832 5267.
Besoek die Horseshoe Inn by 101 Memorial road, Kimberley of skakel 053 832 5267.
Die polisie op Upington het hulp van die publiek nodig om 'n man wat in September laasjaar gesterf het te identifiseer.
'n Babaseun en babadogter wat deel van 'n drieling was en tydens en na geboorte oorlede is, se liggame is in vlak grafte gevind,…