Help om oorledenes deur digitale gesigskonstruksie te identifiseer
Die polisie vra hulp om oorledenes deur digitale gesigkonstruksie te identifiseer.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,488 op Wednesday 27 March 2024.
Die polisie vra hulp om oorledenes deur digitale gesigkonstruksie te identifiseer.
Die wetenskaplikes het gesê hulle is veral bekommerd oor die mense wat huis toe moet ry ná die sonsverduistering.
Die foto’s is onder andere van ’n seekoei, olifant, skilpad en pikkewyne.
Die ure sal oor verleng word om te keer dat enige persone onwettig die land probeer inkom.
Islam Khalilov (15) en Artem Donskov (14) het toekennings vir dapperheid, asook skootrekenaars ontvang vir hulle heldedade Vrydagaand tydens die terreuraanval.
'n Graad-11 meisie wat as vermis aangemeld is, is dood in haar neef se kamer gevind waar sy glo eers verkrag en toe verwurg…
Volgens Cindy is hulle dankbaar dat hulle deur hulle internasionale besigheidsbelange tot werkskepping in SA kan bydra.
Mel het bekendheid verwerf toe sy in die Real Housewives of Pretoria verskyn het.
Die Islamitiese Staat-terreurgroep het Saterdag gesê dit was verantwoordelik vir die aanval, maar Rusland hou vol dit was Oekraïne.
Volgens reddingspanne is die lang tyd wat die soektog geneem het en die temperatuur van die water rede om te glo die werkers is…