Vier persone doodgeskiet, een ontkom
Drie persone is vanoggend vroeg en een Maandagaand in Inanda doodgeskiet, terwyl nog 'n moordpoging aangemeld is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,508 op Tuesday 16 April 2024.
Drie persone is vanoggend vroeg en een Maandagaand in Inanda doodgeskiet, terwyl nog 'n moordpoging aangemeld is.
Die seun ontvang sielkundige ondersteuning sowel as ekstra lesse om hom te help om sy skoolwerk op datum te kry.
Drie verdagtes is doodgeskiet en nog drie in hegtenis geneem tydens 'n skietgeveg in 'n multi-dissiplinêre operasie.
Get help applying for a special vote at https://wheretovote.da.org.za.
Diesel 0.05% se prys kan met 26 sent per liter daal terwyl diesel 0.005% se prys met 31 sent per liter kan verminder.
'n Man en sy makkes wat glo sy vrou om die lewe probeer bring het, word gesoek.
Dit is onbekend hoeveel mense op die boot was en hoe hulle dood is.
Die fakkel sal 26 April amptelik aan die Parys Spele se organiseerders oorhandig word by Athene se Panathenaic-stadion.
'n Bejaarde vrou is Sondagoggend tydens 'n huisroof op 'n plaas buite Willowmore beseer.