Moses Tembe praat oor dogter Anele Tembe se dood
'n Boek word die maand vrygestel oor die verhouding tussen Anele en AKA. Tembe het in die boek ook gepraat oor hulle verhouding en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,508 op Tuesday 16 April 2024.
'n Boek word die maand vrygestel oor die verhouding tussen Anele en AKA. Tembe het in die boek ook gepraat oor hulle verhouding en…
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Die kindermoordenaar wat in September 2022 twee jong meisies in Albertinia lewendig begrawe het, is gevonnis.
Die boek sal na verwagting later die maand beskikbaar wees.
Ten minste vier persone in 'n kerk het steekwonde opgedoen toe 'n seun (16) hulle met 'n mes aangeval het.
Nog twee mense is in die Umgababa-gebied beseer.
Laai nou die iBEEF-toep af van die Google Play Store of App Store.
'n Verdagte van 'n OTM-bomaanval is Maandagoggend deur die polisie in Tumahole doodgeskiet. 'n Omstander is tydens die oor-en-weer-skietery gewond.
'n Verdagte wat glo Sondag volgens inligting renosters in 'n wildreservaat wou skiet, is deur die polisie in hegtenis geneem.
Die owerhede in Gaza het beweer die gevangenes is mishandel en van hulle moes hospitaal toe geneem word vir behandeling.