ANC en DA bots oor ‘vlagbrand’-advertensie
In die aanloop tot die nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei 2024 het ‘n omstrede woordewisseling tussen die African National Congress (ANC) en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,530 op Wednesday 8 May 2024.
In die aanloop tot die nasionale en provinsiale verkiesings op 29 Mei 2024 het ‘n omstrede woordewisseling tussen die African National Congress (ANC) en…
*ADVERTENSIE Chery het by die maatskappy se CEO-konferensie aangekondig dit betree nou die mark vir “smart robots“. Die maatskappy gaan saam met Aimoga werk…
VRYSTAAT. – Sello Peter Motlane (34) is Dinsdag effektief 15 jaar deur die hooggeregshof tronk toe gestuur, nadat Joyce Lindiwe Motseki (27) aan kopbeserings…
Lees ook: TikTok sê VSA se poging om toep te verban tas vrye spraak aan VSA. – TikTok het die VSA gedagvaar om die…
Afrikaans is vandag 99 jaar gelede op 8 Mei 1925 as een van die amptelike tale van Suid-Afrika erken. Hier is ’n paar interessanthede…
VRYSTAAT. – ‘n Stiefpa (45) is op 7 Mei in hegtenis geneem nadat ‘n aanklag van verkragting van sy stiefdogter (17) teen hom gemaak…
GAUTENG. – ‘n Politikus van Action SA en ‘n vroulike kollega is gisteraand net voor middernag na ‘n kaping en ontvoering in Olievenhoutbosch, Pretoria…
Lees ook: Israel blaas VN-gebou op, Hamas val noodhulpkruising aan RAFAH. – Israel het tenks in Rafah ingestuur en beheer van die grens met…
Hierdie heerlike groenteslaai is perfek vir by ’n braai of as ligte ete. Daar is nog genoeg tyd voor die winter om dit te…
Lees ook: Elton Jantjies sê hy sal binnekort weer rugby speel Elton Jantjies het die week in ’n plasing op sosiale media gesê hy…