Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,530 — Wednesday 8 May 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,530 op Wednesday 8 May 2024.

Brandende bus het skoolkinders vervoer. Foto: Pro Med Emergency Medical Services
Afrikaans

Brandende bus het skoliere vervoer

8 May 2024

PRETORIA, SUID-AFRIKA. – Die bus wat Dinsdagmiddag om 15:00 op die R80 naby Theo Martins-poort vlamgevat het, het skoolkinders vervoer. Volgens Pro Med Emergency…

Foto: Reaction Unit South Africa
Afrikaans

Man kry hartaanval op misdaadtoneel

8 May 2024

KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (56) het vanoggend ‘n hartaanval op ‘n misdaadtoneel op die R102 tussen Ottawa- en Palmviewstrate se verkeersligte gekry. Reaction Unit…

SA se toerismesektor groei. Foto: Wanted in Africa
Afrikaans

SA se toerismesektor groei

8 May 2024

Statistiek SA het hulle jongste syfers bekend gemaak. Alles dui daarop dat die Suid-Afrikaanse toerismesektor groei. Die statistieke vir Januarie tot Maart vanjaar toon…