Man sedert Dinsdag vermis
GAUTENG. – Jan Abraham Antonie Lombard (56) is sedert 25 Junie vermis. Hy is by die Brakpan-polisie as vermis aangemeld. Lombard, wat aan demensie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,582 op Saturday 29 June 2024.
GAUTENG. – Jan Abraham Antonie Lombard (56) is sedert 25 Junie vermis. Hy is by die Brakpan-polisie as vermis aangemeld. Lombard, wat aan demensie…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Groep kinders tussen 5 en 7 jaar het vermoedelik ‘n kort rukkie gelede ‘n sinkhuis in Waterloo aan die brand gesteek.…
NOORD-KAAP. – Drie verdagte sake-eienaars is glo Donderdag op Vosburg met ‘n groot aantal ID’s, Sassa-kaarte en bankkaarte in hulle besit betrap. Lt.kol. Sergio…
OOS-KAAP. – ‘n Polisiekonstabel is Donderdagaand omstreeks 20:30, terwyl hy aan diens in Mount Fletcher was, geskiet. Hy het in ‘n hospitaal aan sy…
VRYSTAAT. – Marius van Rensburg, oftewel oom Van en sy hond Emma, het Dinsdagmiddag omstreeks 16:00 vermis geraak. Hulle het met sy motor weggery…
Jay, oftewel Jaco du Plessis, is na twee dekades steeds gelief onder sy aanhangers. Met sy nuutste liedjie, Sou Vir Jou, wys die pa…
Christo Niehaus, oftewel Borrie Veldt, die akteur van die gewilde TV-program van 1986, Die Swart Kat, is in die ouderdom van 52 oorlede. Volgens…
KWAZULU-NATAL. – Die polisie het op ses verdagtes van die Marianhill-area, wat glo slagoffers deur sosiale media lok om elektroniese toerusting te verkoop en…
LIMPOPO. – Bela-Bela-polisie (Warmbad) vra hulp van die publiek om ‘n vrou wat moontlik die slagoffer van ‘n tref-en-trap-ongeluk was, te identifiseer. Sers. Maphure…
LIMPOPO. – Menslike oorskot is Woensdag in bosse langs ‘n inisiasieskool in Stocking Mbabalelo in die Burgersfort-polisiëringsarea gevind. Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek…